Mission Statement

To actively promote and facilitate environmentally friendly, economically sustainable conservation farming, for the benefit of all

 

MISSIE STELLING

Om aktief omgewingsvriendelike, ekonomies-volhoubare bewaringsboerdery tot voordeel van almal te bevorder.
NO-TILL CONSERVATION AGRICULTURE CONFERENCE
NO-TILL LANDBOUBEWARINGSKONFERENSIE
6,7,8 September 2016
 
VENUE/PLEK:  ATKV DRAKENSVILLE KZN, near/naby Bergville 3350
 
The Club is proud to present another conference to assist you in your pursuit of a more sustainable farming enterprise!
Die Klub is trots daarop om weer ‘n konferensie aan te bied om u by te staam in u strewe na ‘n meer volhoubare boedery!

Login

What is No-Till?

The essentials of a No-Till system are that a narrow slot is made through the organic/mulch layer into the soil, the seed and fertilizer is placed into the slot, then covered with soils and compacted sufficiently to ensure adequate contact between seed and soil. Soil disturbance is reduced to a minimum.

There is a very close relationship between the effects of No-Till, organic matter and soils structure - they are inextricably interlinked.

No-Till or Conservation Tillage works in conjunction with leaving a mulch of either crop residue or a cover crop on top of the surface of the soil.

A mulch acts as a shock absorber to heavy drops of rain, reduces the effect of high valocity winds and regulates the temperature of the top soil.

No-Till is part of Conservation Agriculture geared to making farming sustainable

There is so many benefits using No-Till Conservation Agriculture

Improved miosture retention of the soil because of the improvement in the soil stucture

 

Die vereistes van 'n No-Till stelsel is dat 'n smal gleuf gemaak word deur die organiese/deklaag in die grond, die saad en misstof in die gleuf geplaas word en dan toegemaak word met grond en voldoende gekompakteer word om voldoende kontak tussen saad en grond te verseker.   Grondversteuring is beperk tot die minimum.

Daar is ‘n baie naby verhouding tussen die effekte van No-Till, organiese materiaal en grondstruktuur – hulle is onlosmaaklik verweef.

No-Till of Deklaagbewerking werk tesame met 'n deklaag van óf oesreste of 'n dekgewas op die top van die oppervlak van die grond.

‘n Deklaag dien as 'n skokbreker  om te swaar reëndruppels te absorbeer, en verminder ook die effek van hoë spoed winde en reguleer die temperatuur van die bogrond.

No-Till is deel van Landboubewaring wat daarop gerig is om boerdery volhoubaar te maak.

Daar is so baie voordele deur No-Till Landboubewaring te gebruik.

Verbeterde behoud van vog in die grond as gevolg van die verbetering in die grondstruktuur.

Klik om ‘n PDF af  te laai oor hoekom u No-Till moet gebruik op u plaas.

 

Click to download a PDF on why you should use No-Till on your farm.